Welkom/Welcome

Welkom by Visvang SA se webjoernaal tuiste waar ons ‘’n klomp hengelaars het wat hulle tyd afstaan om vir ons hierdie joernale te skryf wat ons dan kan gebruik vir informasie of selfs om iets nuuts te leer wat ons dan kan toepas in ons eie hengel.

Hier is hengelaars soos ek en jy wat net sosiaal hengel en dan is hier ook die wat meer professioneel dit doen en wat hulle kennis deel.

Hier sal van die volgende joernale afdelings wees:

  1. Varswater- Hengel
    1. Konvensioneel
    2. Spesie
    3. Vlieg
    4. Boot
    5. Feeder
    6. Bass
  2. See – Hengel
    1. Rots en strand
    2. Diepsee

Om maar net ‘’n paar te noem. Soos nuwe afdelings opkom so sal dit aangepas word.

So baie welkom hier en indien jy deel wil word van die skrywers kan jy met my kontak maak.

Groete

Henning

Welcome to Visvang SA’s blog website where we have Anglers using there own time to write blogs for us to gain information to use in our own angling.

Here are anglers like you and me angling social and also anglers more professional that will share their information with US.

Here will be main categories as:

  1. Fresh Water Angling
    1. Conventional
    2. Specimen
    3. Fly
    4. Boat
    5. Feeder
    6. Bass
  2. Ocean Angling
    1. Rock and Surf
    2. Deep sea

Only to mention a few. As new categories comes UP the site will be updated.

So welcome again and if you want to be part of the bloggers feel free to contact me.

Regards

Henning

 

 

Please follow and like us:
error

This Post Has 2 Comments

  1. Mark

    Hi Henning, I like the idea of the site and wish you bloggers well in your journey. Is it possible to add a contact button on the site somewhere, would like to get some additional information for you.
    Thanks
    Mark

  2. webmaster

    Hi Mark. Thank you and I will put up my contact details. For now blog@visvangsa.co.za or 072 159 0989

Leave a Reply