Visvangpraaitjies

Welkom by Visvangpraaitjies slegs hier op Koepelstereo gelee in die mooi dorpie Parys in die Vrystaat.

Ons saai elke Saterdag oggend van 7 tot 8 uit en dan gesels ons lekker visvang….

Daar word informasie gegee van die weer, dan ook wat die water doen en dan gesels ons lekker Spesie hengel en n klomp ander goedjies…..

Skakel gerus in op die Stream hier onder of op 94.9fm as jy in die opvangs gebied is.

Hengel Handjies

Hengel Handjies is ons kinder projek wat binnekort gaan begin. Hou die spasie dop….

Visvangpraaitjies programme

Standaard Boilie Rig

Kombi Rig

Close Menu
Open chat
× How can I help you?