Club

Marico Hengel Klub – Vrystaat
Enige area. Vang meestal Vaaldam
Barry 071 205 4356
Pro-Social Hengel klub
Enige Area welkom. Vang meeste Vaaldam
Beskrywing van die klub: Pro-Social is ‘n hengel klub was gestig in 2009 om enige hengelaar wat nie op provinsiale vlak wil meeding nie en dus nie nodig het om te afflieer of proewe en liga te hengel nie maar nog steeds kompiterend as ‘n gesin, familie en vriende teen mekaar wil hengel te voorsien.

Hengel het by uitsluit ‘n baie duur sport geword en is deesdae gevaarlik om alleen te gaan hengel en die boere wat hengel water het gee deesdae voorkeur aan hengel klubs.

Pro Social Hengelklub se doelwit is om die hengelsport as ‘n gesin en familie te bevorder waar geen hengelaar toegelaat sal word om groter of belangriker as die hengel sport te raak nie en sal daar ten alle tye in die belang van hengel as ‘n sport en die reels opgetree word.

Daar sal 11 naweek hengel kompetisies aangebied word gedurende Januarie tot November van Saterdag ongeveer 09h00 – Sondag 12h00. (Tye verskil afhangende van seisoen en omstandighede. Desember wag daar ‘n verassing vir elke klub lid en hulle gesin wat bekend gestel sal word slegs aan klub lede.

Elke 2de Saterdag van die maand.
Willie Goosen: 082 415 9847 / Johan Fourie 083 298 7373
Avion Angling
Kempton Park (geaffilieer in Mpumalanga)
Ons is ‘n varwater oewer hengel klub wat kompeterend hengel. Ons is geaffilieer in MPU maar ons klub is in Kempton Park gelee. Ons vang 80% van die tyd Vaaldam. Die damme wat ons hengel is as volg: Vaaldam, Grootdraai Dam, Trichardtsfontein Dam en Koppies dam.
Hengel datums: Elke eeste saterdag van ‘n maand

2 Feb 2019
1 – 3 Maart (Naweek komp)
6 April 2019
4 Mei 2019
1 Junie 2019
6 Julie 2019
3 Aug 2019
7 Sept 2019
5 Okt 2019
2 Nov 2019
6 – 8 Des (Naweek komp)
http://www.avionangling.co.za
Phillip van der Westhuizen (083 636 7504) Riekus Niemand (073 188 8215)
Witbank Hengelklub
Witbank (MP)
Varswatet “papgooi”
Klub komps elke 4e Sat vd maand
Volg komp
26 Januarie 2019 – v/d Berg, Wonderfontein/Carolina
Elaine Botes – 0828520175 / Casper Potgieter – 0632996166
Please follow and like us:
Close Menu