Pro-Social Hengel klub

Pro-Social Hengel klub
Pro-Social Hengel klub
Beskrywing van die klub: Pro-Social is ‘n hengel klub was gestig in 2009 om enige hengelaar wat nie op provinsiale vlak wil meeding nie en dus nie nodig het om te afflieer of proewe en liga te hengel nie maar nog steeds kompiterend as ‘n gesin, familie en vriende teen mekaar wil hengel te voorsien.

Hengel het by uitsluit ‘n baie duur sport geword en is deesdae gevaarlik om alleen te gaan hengel en die boere wat hengel water het gee deesdae voorkeur aan hengel klubs.

Pro Social Hengelklub se doelwit is om die hengelsport as ‘n gesin en familie te bevorder waar geen hengelaar toegelaat sal word om groter of belangriker as die hengel sport te raak nie en sal daar ten alle tye in die belang van hengel as ‘n sport en die reels opgetree word.

Daar sal 11 naweek hengel kompetisies aangebied word gedurende Januarie tot November van Saterdag ongeveer 09h00 – Sondag 12h00. (Tye verskil afhangende van seisoen en omstandighede. Desember wag daar ‘n verassing vir elke klub lid en hulle gesin wat bekend gestel sal word slegs aan klub lede.

Elke 2de Saterdag van die maand.
Willie Goosen: 082 415 9847 / Johan Fourie 083 298 7373
Enige Area welkom. Vang meeste Vaaldam

Send Message to listing owner

Pro-Social Hengel klub

Close Menu